Sondag 18 Mei 2025 Stephan Briel
Manage episode 483524399 series 2644201
Lees: Mark 6:7-13 en 30-44.
Fokus: Mark 6:34-44.
Geloof wat uitloop op wonderwerke!
· Jesus se rabbynse proses van dissipelskap (Mark 6:7,12-13).
· Eerstens, Jesus was gedryf deur medelye (Mark 6:34).
· Tweedens, Jesus het na sy Vader geluister en nie toegegee aan sy dissipels se redenasie dat Hy die skare moet wegstuur nie (Mark 6:36).
· Derdens, Jesus het die disspels se geestelike blindheid gebruik om hulle te leer in tekens en wonders (Mark 6:37).
· Vierdens, Jesus het instruksies gegee en die dissipels het gehoorsaam (Mark 6:39,40).
· Vyfdens, as jy in die geloof die moontlike doen, doen God die onmoontlike (Mark 6:41-44).
Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:
· Verduidelik Jesus se rabbynse proses van dissipelskap.
· Verduidelik die vyf riglyne aangaande wonderwerkende geloof wat ons kan leer uit Mark 6:34-44.
306 episoder